Rehab is for quitters

July 21st, 2008 – 2016 BRAVO
Filed as: Despatches

Die “Rehab is for quitters” konsert met Bacchus Nel en die Westdene 4, Bloedskande en Gizelle vind Vrydag 25 Julie 2008 by Back2Basix plaas.
Vir ‘n voorsmakie gaan luister by myspace

Sphere: Related Content
Related posts

VREES EN DEPRESSIE IN LYTTELTON (0)
Seisoene verander in Lyttelton en Richmond (0)
Kuberkoos is ‘n leuenaar (0)
Gloeilampe bars in Lyttleton (0)
YO MAJESTY - SWING [...]


Seisoene verander in Lyttelton en Richmond

April 17th, 2008 – 2024 BRAVO
Filed as: Despatches

Buckfever Underground, Nul, Plank en Trike se * lente toer skop volgende Maandag 21/4/2008 af by die Steak and Ale (beste klank in Gauteng) in Lyttelton en betower dan Johannesburg by die Bohemian in Richmond Woensdagaand 23/4/2008.
Bring julle baaikostuums die paartie gaan warm wees.
* AKA “The If You’re Leaving South Africa To Go To [...]


VREES EN DEPRESSIE IN LYTTELTON

February 19th, 2008 – 1500 BRAVO
Filed as: Despatches

Andries Bezuidenhout voormalige hoofsanger van die Brixton Moord en Roof Orkes nooi almal uit na die bekendstelling van sy nuwe digbundel RETOER op 20 Februarie om 20:00 by die Steak and Ale in Bothalaan 66, Lyttelton.
Dit is ‘n bietjie “short notice” maar ek is seker daar sal nog plek vir belangstellendes [...]


WOUDGILDE

February 3rd, 2008 – 1832 BRAVO
Filed as: Despatches

..Het kwaad dat geen grenzen kent,dat zich verspreid en zwermt, en iedere wortel deed kreunen..
Een man projek, Woudgilde het ontstaan in die somer van 2001 onder die naam van Nevelheim deur Esgaroth. Een demo getieteld Duusternesse is vrygestel deur Barad-Dur Records.
Esgaroth het toe die naam van sy projek verander na Woudgilde en dit het ook [...]


ONHEIL

January 22nd, 2008 – 1230 BRAVO
Filed as: Despatches

Bestaan uit: LtotR - Amok, Nomiis, Sadis, Invokator en Haat
N’CD word beplan vir 2008.
HEIDEVOLK
Met vreugde en trots kan ons bekend maak dat Heidevolk se soektog na n’label met sukses beeindig is. N’ kontrak is geteken met Napalm Records uit Oostenryk, bekend vir ondermeer bands soos: Korpiklaani, Kampfar, Tyr en Vintersorg.
Die nuwe cd, “Walhalla Wacht” sal [...]


DIT IS DONKER

January 15th, 2008 – 1847 BRAVO
Filed as: Despatches

“Duisternis”, die derde album van die Hollandse pagan black metal band Hellebaard is tans deur Christhunt Productions ten toon gestel. Die album sluit die volgende snitte in:
Runenmacht, De Laatste Strijd, Duisternis, Offerfeest, Vorst der Nacht, Bloedraad, Dominus Vobiscum and Galg en Rad. Mp3’s kan afgelaai word op hul webwerf:
http://www.hellebaard.tk

Sphere: Related Content
Related posts

VIKING METAL EXPLAINED (0)
GALLHAMMER [...]


BMRO GEVALLE

January 9th, 2008 – 1802 BRAVO
Filed as: Despatches, Scandals

In die belang van politieke stabiliteit - DELETED, GESENSOR.

Sphere: Related Content
Related posts

VREES EN DEPRESSIE IN LYTTELTON (0)
BMRO TROMSPELER VLUG VIR LIEFDE EN GELD (0)
SHARKBROTHER … ET TU? (0)
Legends of the Abelarde:DAMN the ICEBERGS (0)
Kuberkoos is ‘n leuenaar (0)


Kuberkoos is ‘n leuenaar

January 7th, 2008 – 1751 BRAVO
Filed as: Scandals

Kuberkoos beweer op sy blog dat hy nie ‘n “crush” op Tessa van Rokkeloos het nie. Hy blameer die beligting van back2basix dat al die fotos wat hy by hulle gig daar geneem het van Tessa is. Sorry Koos, ons glo jou nie! Daar is nie ‘n warmbloedige man wat nie van ‘n Rokkeloos gig wegloop sonder ‘n [...]