Brixton Moord en Roof Orkes Staan Op

20100304 – 2011 BRAVO
Filed as: Despatches

Brixton Moord en Roof OrkesNa ongeveer twee jaar staan die Brixton Moord en Roof Orkes weer op. En op gepaste wyse vind dit plaas in die Steak en Ale op 12 Maart 2010 dieselfde plek waar ons (tydelik) van hulle afskeid geneem het.

Die band ontken ten sterkste die hardnekkige gerugte dat die orkes se terugkeer na die verhoog iets te make het met die oproep van die Minister van Veiligheid en Sekuriteit aan afgetrede lede van die SAP om na die diens, (of is dit nou die mag?) toe terug te keer. Daar sal genadeloos opgetree word teen individue wat sulke gerugte versprei. Die orkes se beleid is om eers te sing en later vrae te vra.

12 Maart by Steak & Ale in Bothalaan Centurion

As jy wil seker maak jy het ‘n sitplek bespreek dadelik by 012 664 5155

Toegang is R60

Wees daar!!

Daar is mense wat beweer dat die herlewing reeds verlede jaar in die Bohemian plaasgevind het. Die band sê dit is net ‘n illusie want dieselfde mense beweer dat Plank ook op dieselfde aand in die Bohemian gespeel het.

Sphere: Related Content

Tags: , , , , , , , , ,

Related posts



No Comments

» Leave a comment now
» RSS feed for comments on this post
» TrackBack URI

No comments yet.


Leave a Comment

  1. XHTML: You can use these tags: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>