VREES EN DEPRESSIE IN LYTTELTON
Andries Bezuidenhout voormalige hoofsanger van die Brixton Moord en Roof Orkes nooi almal uit na die bekendstelling van sy nuwe digbundel RETOER op 20 Februarie om 20:00 by die Steak and Ale in Bothalaan 66, Lyttelton.
Dit is ‘n bietjie “short notice” maar ek is seker daar sal nog plek vir belangstellendes wees by die Steak and Ale.
Sphere: Related ContentTags: abelarde sanction, alternative, andries bezuidenhout, bands, bmro, brixton, brixton moord en roof, digkuns, local music, lyttelton, music, musiek, poetry, retoer, steak and ale
Related posts

